Thursday, January 8, 2009

Important Notice about Special General Meeting

Dear Croydon Homeowners

There seems to be a little bit of confusion with regards to the holding and procedural process of the Special General Meeting that will be called in order to vote on the building penalty levies, therefore please note the following:

1. Together with the information with regards to the holding of the Special General Meeting you received 2 resolutions marked as Annexure A and B respectively. Annexure A relates to the deferment of payment of the penalty levies by 12 months, i.e. all the penalty levies accrued will be due and payable at the end of 4 years. Annexure B related to extending the commencement of building from 3 years to 4.

2. The Homeowners Association requests that should you have any queries and or comments, variations or additions to please send same to the HOA by the 14th of January.

3. Shortly after the 14th the Trustees will be meeting to discuss all the comments received and should additional resolutions be required these will be drafted.

4. The proposed resolutions as well as the date for the Special General Meeting will be sent to all the Homeowners once all the resolutions have been finalized.

5. Should you not be able to attend the meeting please complete a proxy form outlining the resolution you wish to vote for and submit to the HOA.

Kind regards,

Corius Visser
______________________________________

Beste Huiseienaars

Dit wil vir ons voorkom of daar onduidelikheid is in die hou en prosedure van die spesiale algemene vergadering wat ten doel het om te kan stem oor die bou boete heffings. Graag wil ons dit aan die hand van die volgende verduidelik:

1. Soos in vorige eposse het u reeds die informasie ontvang van die beoogde Spesiale Algemene Vergadering. Saam met dit het u ‘n aanhangsel A en aanhangsel B onderskeidelik ontvang. Aanhangsel A handel oor die uitstel van betaling van die boete heffing met twaalf maande met die bedoeling dat dit volledig betaalbaar sal wees aan die einde van die vierde jaar na eerste oordrag plaasgevind het. Aanhangsel B handel oor die verlenging van die intree datum vanaf eerste oordrag waarop konstruksie moet begin van 3 jaar tot 4 jaar.
2. Die huiseienaars vereniging versoek dat sou u enige navrae, kommentaar of voorstelle asseblief sal stuur na die Huiseienaars Vereniging voor of op 14 Januarie 2009.
3. Die Trustees sal spoedig na die 14de Januarie vergader en die terugvoering bespreek asook die voorstelle of veranderings. Indien sodanig sal nuwe resolusies opgetrek word vir u insae.
4. Sodra alle resolusies gefinaliseer is sal alle voorgestelde resolusies asook die datum van die voorgestelde Spesiale Algemene Vergadering aan u deurgegee word.
5. Indien u nie die Spesiale Algemene Vergadering op voorgestelde datum (moet nog gegee word) nie kan bywoon nie, kan u in stemming bly deur vir u ‘n verteenwoordiger aan te wys. Vorms in die verband sal kennisgewing van die Spesiale Algemene Vergadering vergesel en moet deur u voltooi word.

Indien enige navrae kontak gerus die kantoor. U terugvoering word opreg waardeer.

Vriendelike Groete,
Bestuur