Monday, September 7, 2009

Message from Winemaker / Boodskap vanaf die wynmaker

Snoeityd is amper verby, maar daar is nog tyd vir die jaarlikse snoeidag. Ons nooi u hartlik uit, met ‘n snoei skêr in die hand te kom kyk en leer hoe ghoeroe Beyers Truter dit doen.

Datum: 12 September 2009
Tyd: 10h30
Prys: R60 per Volwassene; R30 vir kinders - ligte ete ingesluit.

Groete
Corius